Proeftydperke 

André Claassen

Daar bestaan soms onduidelikheid oor wat presies bedoel word met ‘n proeftydperk. Werknemers, insluitende werknemers wat op ʼn proeftydperk aangestel is het die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Deur persone op proeftydperke aan te stel beteken nie dat werkgewers ʼn groen lig het om werknemers sonder enige prosesse onbillik af te dank nie.

 

Die wet op Arbeidsverhoudinge in Bylae 8 …

 

Kliek hier om die res van die artikel te lees …