Mr Price misses exchange boat on African odyssey

The allure of South African retailers for foreign investors has been the promise of expansion into the rest of the continent. But, as evidenced by Woolworths abandoning its Nigerian adventures some three years ago, choosing to further its ambitions in Australia instead, that expansion has not been easy.

Now Mr Price, which along with Cape Town-based Woolworths has been the biggest benefactor of foreign investor favour, is also finding its African strategy coming under strain.

The Durban-based retailer … Read the article

2016-01-26T21:08:36+02:00January 26th, 2016|2016 Case Study|

Theme 2016: Mr Price Group

According the IEB circular 100 dated 22 July 2015, the theme for Business Studies in 2016 is … Mr Price Group.

So vinnige inleiding tot die Mr Price Groep:

Verskillende afdelings waaruit die Mr Price Group bestaan.

  • Mr Price  klere is die grootste deel van die groep se omset: omtrent 57%. Hulle verkoop moderne, maar goedkoper klere vir die hele gesin.
  • In 1986 het die groep Miladys oorgevat. Miladys vekoop moderne klere (spesifiek vir “ouer” vrouens) en is verantwoordelik vir omtrent 9% van die groep se omset
  • In 1996 word Sheet Street deel van die groep en hier word gefokus op slaapkamer en badkamerbykomstighede. Sheet Street dra omtrent 9% by tot die groep se omset
  • 1998 word Mr Price Home op die been gebring waar huishoudelike items vir die slaapkamer, badkamer en kombuis verkoop word, asook meubels. Mr Price Home dra omtrent 19% by tot die groep se omset.
  • In 2007 kom Mr Price Sport nuut by. Baie “Maxed-produkte”, sportklere en sporttoerusting, gesondheidsprodukte, gimapparaat, tekkies en sonbrille word hier verkoop en dis […]
2015-07-25T17:33:01+02:00July 25th, 2015|2016 Case Study|
Go to Top