Theme 2016: Mr Price Group
According the IEB circular 100 dated 22 July 2015, the theme for Business Studies in 2016 is … Mr Price Group.
So vinnige inleiding tot die Mr Price Groep:
Verskillende afdelings waaruit die Mr Price Group bestaan.
- Mr Price klere is die grootste deel van die groep se omset: omtrent 57%. Hulle verkoop moderne, maar goedkoper klere vir die hele gesin.
- In 1986 het die groep Miladys oorgevat. Miladys vekoop moderne klere (spesifiek vir “ouer” vrouens) en is verantwoordelik vir omtrent 9% van die groep se omset
- In 1996 word Sheet Street deel van die groep en hier word gefokus op slaapkamer en badkamerbykomstighede. Sheet Street dra omtrent 9% by tot die groep se omset
- 1998 word Mr Price Home op die been gebring waar huishoudelike items vir die slaapkamer, badkamer en kombuis verkoop word, asook meubels. Mr Price Home dra omtrent 19% by tot die groep se omset.
- In 2007 kom Mr Price Sport nuut by. Baie “Maxed-produkte”, sportklere en sporttoerusting, gesondheidsprodukte, gimapparaat, tekkies en sonbrille word hier verkoop en dis […]